Lekker kyk..
Die ou sleepwa van hout bo-op n yster basis.
Die afbreek



Die nuwe raam met Ken (ons ou buurman) se hulp


Die 'hok' bo-op
Terug by die huis het ons die laaste afwerking gedoen voor die seil gemaak kon word.
Ben het die wa baie mooi swart geverf.
Die hout blad is op die onderste basis vasgemaak en ook op die hok se dak. Canvas is gemaak met vensters en flappe wat kan oop. Die eind produk...
Net na kersfees was ons toe sommer so geinspireer en het oppad Nelson toe by Cable Bay gaan kamp tent en al.











